top of page
GEE
Een van die maniere om te help bou aan die Koninkryk van God is om finansieël by te dra. Deur dit te doen vat ons hande en kan ons werklik 'n verskil maak. Jy kan op verskeie maniere bydrae:
SNAPSCAN
Snapscan is 'n maklike en veilige manier om te gee. Besoek gerus die webtuiste om meer te leer - www.snapscan.co.za.
Bankbesonderhede
NG Kerk Verwoerdpark
ABSA Bank
Rek.No: 250591764
Takkode: 632005
EFT
Nie tegnologies gereed om hierdie betaalmetodes te gebruik nie? Gooi die dankoffer wat jy in die erediens sou gegee het in 'n houer (bak, bottel, spaarvarkie ens.). Wanneer ons weer vrylik kan begin rondbeweeg kan jy dit by die kantoor gaan inbetaal.
bottom of page