top of page
Groei
Daar is gereeld geleenthede deur die jaar, buiten die weeklikse eredienste, waar jy in jou geloof en verhoudings kan groei. Skakel gerus om te hoor wanneer die volgende geleentheid is.
Mannebiduur
Vrydae om 05:30vm kom 'n klompie manne bymekaar om saam te gesels en te bid. Skakel Tjaart Booyens
Anchor 1
Vroue Bybelstudie
Elke Woensdag gedurende die kwartaal, kom 'n klompie vroue om 09:30 bymekaar om oor die Bybel en geloof te praat. Jy is baie welkom om dier geleentheid by te woon.
Skakel Ghisnene Müller vir meer inligting 084 948 1227
Verhoudings
Staan jy op trou? Wil jy graag jou en jou verloofde voorberei op die beste moontlike kans op 'n gesonde en vervulde huwelik? Skakel gerus om te hoor hoe jy kan inskryf by 'n huweliksvoorbereidings kursus - (011) 902 4256
bottom of page